Korpus: afr_wikipedia_2021_100K

Weitere Korpora

2.5.4 Distribution of Letter D in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 2439 Aanloopbaan 04/22 was 4 500 voet lank.
1 6952 “Aandenking vir ’n vry man” is ’n verhaal oor ontsnapping, wat op fisiese en geestelike vlakke beweeg.
2 11230 ” 14 Oktober 1979 waarin ook Engelse gedigte opgeneem word.
3 13844 ; 1814-1862) op die mark verskyn, wat 'n vaste loop gehad het en 'n silindermagasyn met patrone.
4 14190 Aa en Hunze is in 1998 gestig deur die samevoeging van die munisipaliteite Anloo, Gasselte, Gieten en Rolde.
5 12537 Aande is gewoonlik koel maar die temperatuur val selde tot onder 0°C en dit sneeu amper nooit nie.
6 10048 £20 000 (240 000 Skotse Pond) is ook deur die Graaf van Glasgow na Skotland gestuur om uitgedeel te word.
7 8184 £500 000 vir die tweede groot trek van die Angola-Boere beloof, dié keer suidwaarts oor die Kunenerivier tot in Suidwes.
8 6194 Aan die agterkant is die heupbene deur middel van die sterk iliosakrale gewrigte aan die ruggraat se heiligbeen verbind.
9 4557 Aan boord van dieselfde Mir vestig hy die rekord vir die langste verblyf in die ruimte: 437 dae, 17 uur, 58 minute en 4 sekondes.
10 3218 Aan die agterkant lê die ekstensors (strekkers) van die bobeen, naamlik die tweekoppige bobeenspier (musculus biceps femoris), wat aan die kuitbeen vas is, en op die mediale sy lê die adduktors.
11 2324 Aan die ander kant belig die oneindige fiktiewe moontlikhede die onmoontlikheid daarvan om die werklikheid volledig te ken.
12 1632 Aan die ander kant het rooi die bloedvergieting in die onafhanklikheidstryd voorgestel terwyl die wit die reinheid van die Indonesiërs voorgestel het.
13 1063 Aan die ander kant word ook die mens se inherente goedheid belig, asook die pyn wat hy voel, sodat die fyn leser baie van die self en die mens in die algemeen in die verhale sal herken.
14 686 Aan die ander kant sal baie redakteurs toelaat dat briewe geplaas word waar die naam en adres van die briefskrywer aan die redakteur bekend gemaak word, maar wat dan nie in die publikasie verskyn nie.
15 399 Aan die een kant stel die samelewing dat kinders nie seksueel geëksploiteer moet word nie, maar aan die ander kant vind kinderpornografie plaas en die howe glo eerder die molesteerder as die gemolesteerde.
16 230 Aan die einde van Oktober het die Ethiopiese versoeningskommissie verklaar dat hy probeer bemiddel tussen die federale en die Tigray regering, maar dat die voorwaardes wat deur beide kante gestel is, die vordering belemmer.
17 122 Aangesien die ou gebou verbreek sou moes word, is besluit om 'n afskeidsdiens te hou en by daardie geleentheid is 'n oorsig gegee van die geskiedenis van die ou gebou en die betekenis van die gebou is deur die predikant treffend aangedui.
18 70 Aan die einde van die 19de en vroeë 20ste eeu bly 'n toenemende aantal mense in die landbou werksaam, insluitend deur verbouing op die voormalige heideland in die oostelike deel van die munisipaliteit en deur die totstandkoming van kleinboere.
19 45 Aan die einde van die 12de eeu het ook die "s" verdwyn in gevalle waar dit deur 'n medeklinker opgevolg is: feste het geleidelik fête geword (die accent circonflexe, of kappie, dui aan dat die "s" verdwyn en die uitspraak van die "e" verander het).
20 21 Alhoewel daar inmiddels beweringe is dat die berekeninge drasties verlaag kan word, is daar inmiddels swakhede in die wiskunde agter die aanval gevind, en kan dit die geval wees dat die aanval in die geheel nie werk nie.
21 10 Al is die oorsprong van die koninkryk ietwat vaag, kan daar met sekerheid aanvaar word dat die bloeitydperk van Ghana van die 7de tot die 11de eeu, verband hou met groot goudneerslae wat daar ontdek is en die daaropvolgende handel met die Arabiere.
22 3 Die handeling speel beide in die werklikheid en die verbeelding af, waar die naam van die dorp (“kamma gas”) die aanduiding gee dat die vreemdeling simbool word van die huweliksdrama en die foon simbool van die verbreekte kommunikasie binne die huwelik.
25 1 Die dialekte van Noordoos-Nederland word dus as Nederlandse dialekte geklassifiseer, veral met die oog op die groot invloed wat Algemeen Beschaafd Nederlands (ABN) as Nederlandse standaardtaal op hulle uitoefen (net soos Standaardhoogduits op Nederduits).
26 1 Omrede die werkplek neig om in die stad, middestad of die sakekern geleë te wees, word daar gepoog om die bevolkingsdigtheid van hierdie gebiede te verhoog deur die voorstedelinge se verouderde opvattings jeens die middestedelike gebiede te verander.
484 msec needed at 2024-09-23 14:00